'Binnelanders'-paartjie deel meer oor sepietroue!

Loading player...
'Binnelanders' se geliefde paartjie, 'dr. Tertius Jonker' (Reynardt Hugo) en 'Tracy Smit' (Melinda Viljoen), se langverwagte troudag breek Vrydag die 7de Februarie aan. Reynardt Hugo en Melinda Viljoen het met Rob Forbes en Rozanne McKenzie gesels oor die groot dag!
6 Feb 2025 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min

How to WIN R25,000 in 2026!

Take a listen to find out what the new question is and how to enter! Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00, and you can stand a chance to win BIG.
13 Jan 3 min