Kommersiële Fokus - Francois van Rensburg gesels met Jimie Malan

Loading player...
Francois van Rensburg gesels met Jimie Malan oor Plantland se wye reeks plante, tuintoebehore asook hulle splinternuwe huis décor en geskenke-afdeling.
4 Feb 2025 Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

Generasie-welvaart  18 Maart 2026

Frikkie van Loggerenberg, Hoof van Belegging strategie en die Uitvoerende Beampte van IFSA , het vroeër die week by Doepie en Nina gekuier en gesels oor generasie-welvaart. Klik op die skakel as jy weer na die gesprek wil luister. IFSA is ʼn goedgekeurde FDV.
17 Mar 6 min

Kommersiële Fokus - 4 November

Christo Coetzer, die direkteur en uitvoerende hoof van BlueVision en Wiaan Swart, ʼn kuberveiligheidsingenieur het op Mirrag met Annelie kom gesels oor SMS bedrog.
4 Nov 2025 10 min