John Melville: Peste wat skaap pla na die reën

Loading player...
Johan Gunter gesels op ‘n Vrydag skaapsake met John Melville van OVK. Vandag vertel hy oor al die parrasiete, muskiete, vlieë en muggies wat toeslaan op jou kudde in die dele wat reeds goeie reën gekry het.
30 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min