Wêreldwys | Trump gaan Washington DC op sy kop keer | Ep. 32

Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys ontleed ons die gebeure wat tot Trump se verkiesing gelei het, wat ons van die nuwe Trump-regering kan verwag, sy kabinetaanstellings en die wyse waarop Trump sy party en die VSA die afgelope paar jaar verander het.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:05 Trump is Januarie se grootste nuus
  • 03:32 2025-Trump is anders as 2017-Trump
  • 09:55 Die mag in Amerika het nou geskuif
  • 14:06 ʼn Tragiese einde vir Biden-Harris
  • 17:45 Hoe het ons hier gekom?
  • 24:35 Die Trump-Biden-debat ʼn keerpunt
  • 30:11 Wat kan ons van Trump 2.0 verwag?
  • 49:39 7de en 47ste presidente
22 Jan 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min