Johan Gunter gesels met die kuddebestuurder van die Simmentaler bul wat die Vleissentraal Elite bulgroeitoetsklas gewen het, asook Dolf Theunissen van Fulland Simmentalers van Koster.
Nog ‘n hoogtepunt is die SA Stamboek toekennings. Johan Gunter gesels met Ester Hetrzog van Boshoff Bonsmaras in Delmas oor die Mentorskap toekenning wat hulle ontvang het en dan ook Met Clinton Colltet van Venterstad wat die kleinvee dubbeldoel in vleisras toekenning ontvang het.
By die onlangse Bloemskou was die suiwelkampioenskappe ‘n geleentheid wat groot aftrek gekry het. Johan Gunter gesels met Elmarie Prinsloo HUB Bloemskou, Gerdre Kruger areabestuurder van Clover en Natalie Thersby van Lancewood.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.