Die rykdom van die boek Psalms

Loading player...
Müller Crauwcamp en Rick Moser gesels oor die rykdom van die boek Psalms. Ons kan identifiseer met soveel van wat die skrywers van die boek Psalms skryf - dit handel oor emosies, gebeure, harts-sake en nog vele meer.
16 Jan 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min