Rom 1:20 - God openbaar in die Aurora Borealis

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met ruimtefisikus Dr Ruhann Steyn oor sy ervaring met die Aurora Borealis in Engeland.
21 Jan 2025 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 1AM 4 min

The Evangelism Field School

Wynand Rossouw gesels met Caroline Pitout, 'n evagelis en bedieningsleier en Direkteur van The Evangelism Field School - 'n praktiese en teologiese opleidingsorganisasie, gebaseer in Suid-Afrika, wat sielewenners oplei en toerus en hulle bekwaam maak as evangeliste. Sondag 11 Oktober gaan Caroline by die Lewende Woord Centurion kom bedien om…
6 Oct 2AM 15 min

Jaco Strydom - Vuur verander jou

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Vuur verander jou” uit Matt 3:11
6 Oct 1AM 1 min