John Melville ramgesondheid

Loading player...
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter skaapsake met John Melville van OVK. Vandag vertel hy oor ramgesondheid…
16 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min