Nuwe Elders – Erns Grundling verken die Ligtoringroete tussen Mosselbaai en Kaap Agulhas

Loading player...
Die stapper en skrywer Erns Grundling is in Januarie 2025 terug op die kassie in die sewende seisoen van die Safta-bekroonde leefstylreeks 'Elders'.Elders: Ligtoringroete begin 6 Januarie 2025 om 20:00, net op kykNET (DStv-kanaal 144). Die reeks sal ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar wees.
15 Jan 2025 12PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oppiestoep se Tiende Seisoen: Reeks vol stories en nostalgia

Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers, terugblikke en die nuut vergesel deur die Oppiestoep Orkes. Slaan af Vrydag 27 Februarie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
25 Feb 12PM 8 min