Lewe met Goddelike waarhede

Loading player...
Deon en Karin gesels vandag weer met Past Rene Changuion oor hoe om te lewe met Goddelike waarhede vir jou verhoudings en vir die volgende generasie
13 Jan 2025 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

"It runs in the family"

Ons gebruik hierdie woorde so maklik. Genade ontken nie familie gesiedenis nie, dit onderbreek dit, want genade staan bo alles geskryf Deon & Karin gesels saam met pastoor René Changuion.
19 Jan 1 hr 31 min

Huwelikseer gebeur nie net sommer nie.

Baie klein dingetjies kan jou huwelik so seermaak dat jy voel jy moet skei. Die goeie nuus is daar is regtig antwoorde uit God se woord vir al jou uitdagings. Toets jouself of jy bydra to die vreugde of seer in jul verhouding.
12 Jan 1 hr 27 min

Hoe beskerm jy jou huwelik

Ons gee praktiese raad om in plek te hou. Daaglikse keuses is nodig om jou verbond te beskerm en as nalatingskap vir die volgende generasie te gee.
8 Dec 2025 1 hr 28 min