Aansoeke vir Mej. Tiener, Mej. Namibië is oop

Loading player...
Aansoeke vir Mej. Tiener en Mej. Namibië 2025 is oop tot 28 Februarie. Die kompetisie is 'n filiaal van die NBC en die hoofborg vanjaar was Namdeb. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Umbi Karuaihe-Upi, die uitvoerende hoof van die Miss Namibia-organisasie, wat alle jong meisies en vroue genooi het om aansoek te doen. Aansoekvorms kan op die NBC-webwerf gevind word.
8 Jan 11PM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Namibië wag nog om te hoor van 4-dag werkweek proefneming

Ysland, 'n leier in die aanvaarding van die vierdaagse werkweek, het indrukwekkende ekonomiese groei in 2023 aangeteken wat die meeste ryk Europese lande verbygesteek het, volgens die IMF se jongste World Economic Outlook-verslag. Geïnspireer deur Ysland se sukses, het Namibië die tweede Afrika-land geword en een van slegs 'n paar…
9 Jan 11AM 1 min

FlySafair vra billikheid in oorbesprekings-ondersoek

FlySafair verwelkom die Nasionale Verbruikerskommissie se ondersoek na oorbesprekingspraktyke en beklemtoon hy voldoen aan die Wet op Verbruikersbeskerming. Die lugredery sê oorbespreking is 'n wêreldwye standaard om die versuim om op te daag te bestuur en die kaartjies bekostigbaar te hou. Die hoofbemarkingsbeampte, Kirby Gordon, sê FlySafair se benadering raak…
9 Jan 11AM 1 min

Maak so om groen weivelde optimaal te benut

Veeboere is uiters positief na die onlangse reën, wat die hoop op verbeterde weiding en beter veegewig laat opvlam het. Boere word egter aangeraai om versigtig te wees aangesien vars groen weivelde laag in vesel en hoog in vog is, wat die risiko dat vee opblaas vergroot. Dit kan dodelik…
9 Jan 10AM 1 min

Wonderwerk-baba wat Van Reenenspas-botsing oorleef, se familie gevind

Die LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings in KwaZulu-Natal, Siboniso Duma sê die wonderwerk-baba, wat 'n gru-ongeluk oorleef het, se familie is in Gauteng gevind. Sewentien mense het gesterf in die ongeluk tussen 'n vragmotor en 'n minibustaxi op die Van Reenenspas. Die LUR se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê die…
9 Jan 10AM 1 min