Die toestand van jou hart teenoor God en rentmeesterskap

Loading player...
In vandag se program gesels Deon en Karin oor rentmeesterskap en die toestand van jou hart rondom dit. Rentmeesterskap word dikwels misverstaan want dit gaan nie net oor geld nie, maar oor God ons Heerser
30 Dec 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Oppas vir klein jakkalsies wat jou huwelik verniel!

Deon en Karin gesels met Jacques & Lian Papenfus van Moeggesukkel.  ‘n Organisasie wat mense help wat geen heenkome het nie. Hierdie mooi storie getuig ook van hartseer en moeilike tye.  Jacques verloor sy ouers en sussie in ‘n motorongeluk op die ouderdom van 9 jaar. Na skool raak hy…
17 Mar 1 hr 25 min

Jou opvoeding bepaal wie jy word! Maar jy kan nog steeds kies...

In vandag se episode van Verhoudingsdinge gesels Deon en Karin met Sdchalk en Nadia Liebenberg wat hul getuienis gee - 'n getuienis van 2 jongmense wat reeds voor hulle huwelik besluit het om volgens Goddelike beginsels te lewe. Lering: jou opvoeding bepaal wie jy word! Jy kan kies wie jy…
3 Mar 1 hr 32 min

Adolessensie, Dopamien en God se Woord

Deon en Karin gesels vandag oor tieners - wat met tieners gebeur rondom hulle hormone en om dit te hanteer en te bestuur deur in te koop in hul eie opvoeding en keuses
17 Feb 1 hr 25 min