Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 2

Loading player...
Die OFM Agri Uur deel oor die volgende week of twee belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster CEO van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel twee van die gesprek handel oor redes waarom familiebesighede faal…
6 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

2025 Voorskou: SAPV

Die Suid-Afrikaanse Pluimvee-organisasie hoop dat 2025 ‘n jaar van groei sal wees ná ‘n paar jare van herstel. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met die hoof van die braaikuiken-afdeling Izaak Breitenbach gesels…
8 Jan 10PM 3 min

Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 4

Die OFM Agri Uur deel belangike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster CEO van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Deel vier van die gesprek handel oor ‘n rigdokument wat deur die familie moet opgestel word…
8 Jan 10PM 4 min

2025 Voorskou: NUTRI Feeds

NUTRI Feeds se Jaco Smit gesels met OFM inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger oor vooruitsigte vir 2025…
8 Jan 10PM 1 min

AMT Vleisprystendense

AMT se Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste lewende hawe en ander pryse deur…
7 Jan 10PM 4 min