Protek - Hou vlieë in toom met Protek - 06 Januarie 2024

Loading player...
🐝 Hou vlieë in toom met Protek!
In hierdie week se Protek Podcast bespreek Danny en Paul hoe jy vlieë kan beheer met produkte soos Protek Fendona® 6 SC, Protek Dusting Sulphur, Protek NO-FLY Spray, en die uitmuntende Protek Fly Bait – beskikbaar in nat, droë of strooi-opsies. Kies die perfekte oplossing vir jou huis of plaas! 🌿
🛡️ Protek – Bewaar. Beskerm. Beheer.
6 Jan 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min