NamPol in Omusati beklemtoon veiligheidsaspekte

Loading player...
Die Omusati-streek ervaar hoë koerse van diefstal en ander misdade, wat 'n groeiende bron van kommer vir inwoners en owerhede geword het. In die lig hiervan het Kosmos 94.1 Nuus gesels met NamPol Omusati-inspekteur Anna Kunga, wat beklemtoon dat dorpe reeds besig is om vol te raak en hulle verwag 'n toestroming van selfs meer mense soos die jaareinde nader kom. Dit dra dikwels by tot 'n toename in kriminele aktiwiteite. Sy versoek die gemeenskap om waaksaam te bly en ekstra voorsorgmaatreëls te tref om hulself en hul eiendom te beskerm.
20 Dec 2024 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Vissermanne betoog vir meer geld

‘n Groep vissermanne het vandag vreedsaam voor die ministerie van visserye en mariene hulpbronne in Windhoek betogers en gevra dat hulle na ‘n ander vismaatskappy oorgeplaas moet word. Volgens die betogers sal hulle meer by dié maatskappy betaal as by die een waar die ministerie hulle geplaas het. Die voorsitter…
10 Mar 12PM 1 min

Ramaphosa vaar uit teen geweldsmisdadigers

President Cyril Ramaphosa sê geweldsmisdadigers het geen agting vir die lewens van Suid-Afrikaners nie, insluitend onbaatsugtige en sorgsame burgers wat bekend is vir hul bydraes om mense op te hef. Die president het sy leedwese betoon oor die grusame dood van die bekende mediese dokter en skrywer, Gomolemo Mokae, die…
10 Mar 12PM 1 min

ECB soek tariefverhoging van 17,4%

Die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) het 'n reeks openbare konsultasies aangebied oor NamPower se aansoek vir ‘n tariefverhoging vir die 2025-26 boekjaar. NamPower vra ‘n 17,44 persent verhoging in grootmaat-tariewe. Streeksverspreiders en munisipaliteite se verhogings sal dan nog bygevoeg word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die gemeenskapsaktivis Shaun Gariseb, wat sy…
10 Mar 11AM 1 min

DA eis regstrategie vir gesondheid

Die DA in Gauteng eis antwoorde vanaf die Gesondheidsdepartement oor hoe hy mediese regsaanspreeklikhede met 7,1 miljard rand kon verminder het. Die departement sê 803 gevalle is onaktief verklaar of ingevolge wetsbepalings in die argief geplaas. Baie van die gevalle behels eise van mense met serebrale gestremdheid wat lewenslank sorg…
10 Mar 11AM 1 min