Ps 73 - Voorspoed onder die goddeloses?

Loading player...
Müller en Annie Crauwcamp gesels vanoggend oor Ps 73 waar ons duidelik sien dat Asaf (skrywer van Ps 73) verbitterd is oor die voorspoed van goddelose mense. Hy het amper sy vertroue in God verloor maar deur na God se waarhede te kyk het dit sy geloof in God versterk
12 Dec 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min