Estie Schreiber gesels MULTIFORCE!

Loading player...
Estie Schreiber gesels MULTIFORCE! Vakansietyd, lekker eet, drink, roomys en sommer net vakansie tyd. Maar ai, die jig aanval (Gout), die seer gewrigte, die sooibrand! Dis Multiforce tyd. Moet nie dat sooibrand en suur en jig jou vakansie potjie nie. Multiforce help! Beskikbaar by apteke en Dis-Chem. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za
11 Dec 2024 2AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Wêreld Ietermagô-dag: Hoop vir die Mees Gesmokkelde Soogdier

Wêreld Ietermagô-dag word jaarliks op die derde Saterdag van Februarie gevier om bewustheid te verhoog oor ietermagôs en die ernstige bedreigings wat hulle in die gesig staar – veral stropery en die onwettige wildhandel. Ietermagôs is die mees gesmokkelde soogdiere ter wêreld weens die hoë aanvraag na hul skubbe in…
18 Feb 2AM 6 min

Maak Spore met Stefan Steyn: Die krag van musiek en mentorskap

Elmero Strauss gesles met musikant en kitaar-onderwyser Stefan Steyn – ’n naam wat sterk resoneer in Namibië se musiekkringe. Vir baie is hy een van die land se voorste kitaarspelers, maar sy grootste bydrae lê in die spore wat hy in ander se lewens laat deur sy passie vir musiek…
17 Feb 6AM 6 min

Diere vergiftig: Wat nou? Praktiese raad vir troeteldier-eienaars

Dr. Theuns Laubscher gesels met Marcel Theron oor wat om te doen wanneer ’n dier moontlik vergiftig is. Hulle bespreek die algemene oorsake van vergiftiging, waarskuwingstekens waarna eienaars moet oplet, en watter onmiddellike stappe geneem moet word om ’n dier se lewe te red. Hierdie gesprek bied noodsaaklike inligting vir…
17 Feb 1AM 4 min