Ps 75 - U verhef een persoon en bring 'n ander af

Loading player...
Müller en Jean Hendricks gesels oor Ps 75 waar die beskryf word hoe die "horings" van die ongelowiges afgekap sal word en diè van die regverdiges opgelig sal word. Horings is 'n simbool van krag en eer.
26 Dec 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min