Ps 71 - in God het ons 'n toevlug!

Loading player...
In God het ons 'n toevlug! Die Psalm digter skryf dat God sy hoop was in sy jeug-jare en God is steeds sy hoop soos hy ouer word. Müller en Arno Van Der Merwe gesels oor Ps 71 wat juis daaroor gaan dat ons in God 'n toevlug het
28 Nov 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min