Romeine 1:20 - God openbaar in Sterrereen

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Dr Ruhann Steyn, Ruimtefisikus en kenner van alle dinge in die buitenste ruim en ons gesels vandag oor “Sterrereen”.
10 Dec 2024 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Karen Menkveld oor A21

Janine van Niekerk gesels met Karen Menkveld van A21 oor die oorweldigende plaag van mensehandel in ons land en wat jy prakties kan doen om te help.
28 Jul 1AM 12 min

Jaco Strydom - Is ons blind en doof?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Is ons blind en doof?” uit Johannes 9.
28 Jul 1AM 2 min

Dr Chuck Day - Why are you on earth?

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Why are you on earth?” From Eph 2:10.
27 Jul 1AM 5 min

Godsightings

Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
24 Jul 1AM 13 min