Jaaroorsig 2024: Graan SA kyk terug

Loading player...
Die landbousektor in Suid-Afrika het in 2024 verskeie uitdagings die hoof gebied, maar het ook weereens sy veerkragtigheid en volhoubaarheid bewys. Dr Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, kyk terug op sy eerste volle jaar in sy amp en deel Graan SA se Kersboodskap en vooruitsigte vir die komende jaar.
9 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min