Wêreldwys | Die Trump-protes teen ‘wokeness’ | Ep. 30

Loading player...
Donald Trump se historiese oorwinning in vanjaar se verkiesing was terugskouend ʼn harde protesstem teen ʼn woke Amerikaanse politiek, ver verwyder van die mense op grondvlak. In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels ons met prof. Koos Malan om die vraag te probeer beantwoord – is dit vir Amerika moontlik om in die lig van hierdie protes ʼn herlewing van die Westerse beskawing in te lei?
Chapters
  • 00:00 Die eb en vloed van wokeness
  • 06:43 Die geeste van Marxisme
  • 10:53 Westerse herlewing vanuit Amerika
  • 12:07 Die beskawingsvraagstuk van migrasie
  • 19:35 ʼn Beskawingstreep getrek
  • 24:54 Ekstremistiese liberalisme
  • 29:39 Die beskawingstryd
  • 32:02 Hernude strewe na die Amerikaanse droom
  • 36:42 Politiek gewen, maar nog nie die kultuur
  • 40:51 Trump se aanslag teen die diepstaat
  • 45:55 JD Vance intellektualiseer Trump-isme
  • 51:33 ʼn Nuwe beweging
10 Dec 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min