Erich Posthumus en ander legendes oor kinderbediening

Loading player...
Janine gesels met Erich Posthumus oor die nuwe boek “Sleutels vir Dinamiese kinderbediening” waar kenners en legendes wenke, raad en motivering gee vir Sondagskoolkinderkerkleiers.
5 Dec 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Om Hom lief te hé.

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 1 - 7 met sy tema: “om Hom lief te hé.”
5 Dec 10AM 4 min

Darren Staines - When that tree fell on me

Janine van Niekerk is speaking to Darren Staines. His life changed in an instant when a horrific accident left him fighting for his life and he stands as a living testament to the power of faith, reminding everyone that even in our darkest moments, grace can lead us to a…
4 Dec 9AM 19 min

Kalaharistories: Bets se Besoeker

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Bets…
5 Dec 10AM 6 min

Dr Gustav Gous: eer en hanteer verskille

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Eer en hanteer julle verskille.”
3 Dec 10AM 5 min