Reuse-Hardapdam onttrekking was vir suiwel- en varkplaas
Loading player...
NamWater se jongste dambulletin toon dat Hardapdam net 5,9 persent waterbronne oor het met ‘n reuse 383 000 kubiek wat in sewe dae uitgepomp is. Die dam is gesluit vir die besproeiingsboere. Kosmos 94.1 het met Mariental-munisipaliteit se uitvoerende hoof Paul Nghiwelepo gesels oor waarvoor die water benut is.