AMT Vleispryse

Loading player...
AMT se dr. Johnny van der Merwe bied 'n ontleding van die jongste bewegings in die lewendehawepryse. Die nasionale gemiddelde speenkalfprys het laasweek met byna 3% gedaal na R32,96 per kilogram, met uit-die-hand verkope op R33,19 per kilogram.
4 Dec 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min