AMT Graanmarkoorsig

Loading player...
AMT se dr. Johnny van der Merwe gee 'n oorsig oor die jongste graanmarktendense. Die droë toestande in groot dele van Suid-Afrika beïnvloed aanplantings en oesvooruitsigte. In die oostelike streke is grondvogvlakke laag, en sommige boere moes reeds oorplant. Hierdie onsekerheid hou pryse op hoë vlakke, aangesien voorrade beperk is en die moontlikheid van duur invoere druk op die mark plaas.
4 Dec 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min