Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Hoe lyk vrees”.
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Marinebioloog Mariette Wheeler oor haar hart se punt… Antartika.
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Onthou jou lewe in oorvloed.”
James 5:16 says that the fervent prayer of the righteous avails much, so today we are praying for education in SA. The BELA bill, the WOKE agenda, the Godlessness of what our children are learning in schools. Could we lay our education system, our teachers, our school principals… all of…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.