Akademia se nauurse afstandsmodel skep ontelbare geleenthede vir studente

Loading player...
2025 is om die draai en daar is nog tyd vir jou om jou studiedroom ʼn werklikheid te maak! Akademia se nauurse afstandsmodel bied jou die geleentheid om te studeer terwyl jy werk of ander belangstellings nastreef. Pieter Jordaan, bemarkingsadviseur by Akademia sluit by Yolanda Maartens aan met al die besonderhede oor hul nauurse afstandsmodel, programme wat deelmaak hiervan so wel as die verskillende tipes studente wat die model volg om te studuur. Besonderhede kry jy by akademia.ac.za
2 Dec 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Liggiefees in Potchefstroom lok 70 000 ondersteuners in Desember

Prinsipaal van die Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom, Christie Saayman sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe nodig die fondse is wat jaarliks tydens die Liggiefees ingesamel word. Van 15 000 besoekers tydens hul eerste poging amper 20 jaar terug, verwag hulle vanjaar 70 000 besoekers met splinternuwe…
2 Dec 3AM 3 min

#Pinktober: Genetiese toetse bemagtig borskanker pasiente

Dr Corlia Loots van Medi Clinic Bloemfontein sluit by Yolanda Maartens aan om te verduidelik hoe belangrik genetiese toetse kan wees vir veral vroue. Sy verduidelik ook wat mens dan met die inligting doen en hoekom daar professionele spanne betrokke is om die uitslae te bespreek
30 Oct 4AM 10 min