Geelsug

Loading player...
’n Mens se liggaam verklap dikwels baie geheime oor ons gesondheid. Soms hoef ’n dokter net in ons oë of na ons velkleur te kyk om te weet dat ons ’n onderliggende siektetoestand het. Een só ’n siekte is geelsug (Engels: jaundice), waar die wit van ’n mens se oë, jou velkleur en selfs jou urine se kleur wissel van geel tot selfs bruin in uiterste (ernstige) gevalle. Dit dui gewoonlik daarop dat daar probleme met jou lewer is. Hoewel geelsug meestal by babas voorkom, kan volwassenes ook geelsug kry.
27 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die Middeleeue

Die Middeleeue beskryf die tyd tussen die val van die Romeinse Ryk in ongeveer 476 en die begin van die Renaissance-era in die 14de eeu.
14 Jul 11 min

Damme van Suid-Afrika

Suid-Afrika het meer klein as groot damme, want weens ’n groot landboubedryf het baie plase hul eie damme.
14 Jul 8 min

Poësie

Poësie verwys na die digkuns. ʼn Gedig is ʼn letterkundige teks in versvorm, met of sonder rym, waarin die digter ʼn sekere gedagte of gevoel deur middel van taalsimbole wil oordra.
14 Jul 7 min

Louis Braille

Louis Braille is op 4 Januarie 1809 in Coupvray, ʼn klein plattelandse dorpie buite Parys in Frankryk, gebore.
14 Jul 11 min