Misdaad neem effe af, maar steeds te hoog: DA
--:--
Die DA erken die vordering wat gemaak is met die vermindering van misdaad, ná 'n daling van 5,1-persent in ernstige misdade, insluitend 'n daling van 5,8-persent in moorde en 'n 2,5-persent vermindering in seksuele misdrywe. Die party waarsku egter misdaad is steeds te hoog, veral geweldsmisdaad teen vroue en kinders, toenemende kommersiële misdaad en onvoldoende misdaadintelligensiespanne. Die DA-lid, Ian Cameron versoek beter wetstoepassing, verbeterde tegnologie en sterker samewerking van die regering vir doeltreffende misdaad bekamping: