Beroerte

Loading player...
ʼn Beroerte vind plaas wanneer die bloedtoevoer na ʼn deel van die brein onderbreek of verminder word, wat veroorsaak dat breinweefsel nie genoeg suurstof en voedingstowwe kry nie. Dit lei daartoe dat breinselle binne minute begin doodgaan. ʼn Beroerte is ʼn ernstige mediese noodgeval, en vinnige behandeling deur ʼn dokter is noodsaaklik. Vroeë optrede kan breinskade en ander komplikasies verminder.
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die Middeleeue

Die Middeleeue beskryf die tyd tussen die val van die Romeinse Ryk in ongeveer 476 en die begin van die Renaissance-era in die 14de eeu.
14 Jul 11 min

Damme van Suid-Afrika

Suid-Afrika het meer klein as groot damme, want weens ’n groot landboubedryf het baie plase hul eie damme.
14 Jul 8 min

Poësie

Poësie verwys na die digkuns. ʼn Gedig is ʼn letterkundige teks in versvorm, met of sonder rym, waarin die digter ʼn sekere gedagte of gevoel deur middel van taalsimbole wil oordra.
14 Jul 7 min

Louis Braille

Louis Braille is op 4 Januarie 1809 in Coupvray, ʼn klein plattelandse dorpie buite Parys in Frankryk, gebore.
14 Jul 11 min