Alexander Graham Bell

Loading player...
Danksy die vindingrykheid van die Skotse uitvinder Alexander Graham Bell was afstand skielik nie meer ʼn probleem nie, want mense kon mekaar bel! Alexander Graham Bell was egter veel meer as net die uitvinder van die telefoon; die feit dat beide sy ma en later ook sy vrou doof was, het hom regdeur sy lewe gedryf om soveel as moontlik oor die wetenskap van klank te wete te kom.
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die Middeleeue

Die Middeleeue beskryf die tyd tussen die val van die Romeinse Ryk in ongeveer 476 en die begin van die Renaissance-era in die 14de eeu.
14 Jul 11 min

Damme van Suid-Afrika

Suid-Afrika het meer klein as groot damme, want weens ’n groot landboubedryf het baie plase hul eie damme.
14 Jul 8 min

Poësie

Poësie verwys na die digkuns. ʼn Gedig is ʼn letterkundige teks in versvorm, met of sonder rym, waarin die digter ʼn sekere gedagte of gevoel deur middel van taalsimbole wil oordra.
14 Jul 7 min

Louis Braille

Louis Braille is op 4 Januarie 1809 in Coupvray, ʼn klein plattelandse dorpie buite Parys in Frankryk, gebore.
14 Jul 11 min