Vrystaatse jongooiklub: Theron Swanepoel

Loading player...
Die Vrystaatse jongooiklub het onlangs hul afsluiting op Smithfield gehou. Johan Gunter gesels met voorsitter Theron Swanepoel…
25 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min