2024 Jongboer vertel sukses is spanpoging

Loading player...
2024 se Jongboer van die Jaar, Dwayne Kaschula van Maclear in die Oos-Kaap, vertel OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, meer oor sy boerdery en wat die erkenning vir hom beteken…
24 Nov 2024 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min