Ps 70 - Verlos my van my vyande!

Loading player...
Ps 70 is 'n Psalm waar ons 'n nood raaksien - 'n hulpkreet om verlos te word van vyande. Müller en Annie Crauwcamp bespreek die tema wat ons tog so goed ken, want ons gaan ook soms deur tye waar ons om God roep om ons vinnig te kom red. Maar ons as gelowiges weet: God is goed en ons kan ons in Hom verbly, selfs in uiters moeilike tye.
21 Nov 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min