Die wonder van lig

Loading player...
Reeds van die vroegste tye af het wetenskaplikes probeer vasstel wat lig is. Vanaf 500 v.C tot 300 v.C. het navorsers soos Sokrates, Plato en Aristoteles met hul navorsing en teorieë die grondslag gelê vir onder meer sterrekunde, biologie, wiskunde, politiek en filosofie. Die meeste van hulle het probeer om natuurverskynsels te verklaar – onder meer ook die verskynsel van lig.
22 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die Middeleeue

Die Middeleeue beskryf die tyd tussen die val van die Romeinse Ryk in ongeveer 476 en die begin van die Renaissance-era in die 14de eeu.
14 Jul 11 min

Damme van Suid-Afrika

Suid-Afrika het meer klein as groot damme, want weens ’n groot landboubedryf het baie plase hul eie damme.
14 Jul 8 min

Poësie

Poësie verwys na die digkuns. ʼn Gedig is ʼn letterkundige teks in versvorm, met of sonder rym, waarin die digter ʼn sekere gedagte of gevoel deur middel van taalsimbole wil oordra.
14 Jul 7 min

Louis Braille

Louis Braille is op 4 Januarie 1809 in Coupvray, ʼn klein plattelandse dorpie buite Parys in Frankryk, gebore.
14 Jul 11 min