Huweliksfokus: wanopvattings oor vergifnis
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Wanopvattings oor vergifnis.”