Alicia en Claudia bou lekker saam aan hulle Klein Paradys!

Loading player...
Die ses spanne het vyf dae om die badkamers van hulle onderskeie eenhede in te rig van installasie van al die watertoevoerpype en die waterdigting tot die teelwerk en finale afronding. Vyf dae klink dalk na baie, maar die deelnemers het gou agtergekom dat daar nie genoeg minute in die dag is om by alles uit te kom nie.
Klein paradys is op Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.
15 Nov 2024 12PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oppiestoep se Tiende Seisoen: Reeks vol stories en nostalgia

Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers, terugblikke en die nuut vergesel deur die Oppiestoep Orkes. Slaan af Vrydag 27 Februarie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
25 Feb 12PM 8 min