Ficksburg: Die kersie op Oos-Vrystaatse koek

Loading player...
Kersietyd is een van die hoogtepunte van die jaar vir die Oos-Vrystaat, en met die begin van die seisoen bring die kersiebedryf nie net vars vrugte nie, maar ook ’n waardevolle ekonomiese inspuiting vir die hele streek. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Frieda Kruger, van Bloukruin Boerdery, oor vanjaar se kersieoes en die bydrae wat jaarlikse aangeleenthede soos die Kersiefees op die plaaslike ekonomie het…
13 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min