Delf Steeds Dieper 8 Nov 2024
Loading player...
Pediatriese onkologie is nie ‘n onderwerp waaroor daar baie gepraat word nie – maar wanneer dit deel van jou gesin of familie se lewenservaring word, is ek oortuig dat ‘n mens wens jy het meer daarvan geweet. Luister gerus in hierdie uitsending van Delf Steeds Dieper wanneer dr Ané Büchner, wat spesiaal fokus op palliatiewe sorg onder kinders, ons leer van haar leef-wêreld.
Careen Visagie is ‘n opgeleide dieetkundige wat alle mens graag help om veral “gesond te eet”! My vraag aan haar: Kan ‘n mens jou uit jou geloof uit eet!!??
Watter rol speel dinge soos suiker en gluten of spesifieke intoleransie waarmee ons sit, maar dit nie weet nie of dit ignoreer, in ons konsentrasie en daarmee saam ons ware stil word by ons Vader? Eet ons ons dalk uit ons geloof uit!!??