Alicia en Claudia van Bloem kom klets weer oor hulle Klein paradys.

Loading player...
Elkeen van die spanne het hulle eie uitdagings. Een daarvan is dat bestellings vir alles van hout tot skroewe nie binne ’n uur of twee afgelewer kan word nie, en wanneer dit afgelewer word, moet die spanne uitwerk wat vir watter span bedoel is.
Klein paradys is op Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.
8 Nov 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oppiestoep se Tiende Seisoen: Reeks vol stories en nostalgia

Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers, terugblikke en die nuut vergesel deur die Oppiestoep Orkes. Slaan af Vrydag 27 Februarie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
25 Feb 12PM 8 min