Hulp nodig vir Kenhardt-boere

Loading player...
Die voortslepende droogte het reeds talle Noord-Kaapse produsente op hul knieë gedwing en boere in veral die Kenhardt-distrik is in ‘n benarde posisie. Bring Hoop se Chris van Beljon vertel hoe bystand gelewer kan word. Om met Chris kontak te maak: Whatsapp 082 961 6620.
7 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min