OVK-skaapsake: wenke en wolnuus

Loading player...
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapgesondheid en Zinanda Geyer het die jongste vanaf die wolkantoor…
7 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Hulp beskikbaar aan boere in nood

Boere in sekere dele van die land gaan steeds gebuk onder uiters uitdagende omstandighede te midde van voortslepende droogte en ekonomiese druk. Volgens ds. Kobus van Tonder, voorsitter van die NG Kerk se taakspan oor gemeenskapsversorging, is die situasie vir baie boere emosioneel en finansieel ondraaglik.
19 Dec 2024 10PM 11 min

Geestesgesondheid: Práát voor dit te laat is

In ’n samelewing waar manlikheid dikwels deur onwrikbaarheid gedefinieer word, breek Dean en Carla Barnard die swye oor geestesgesondeheid met hul eerlik en hoopvolle storie. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hulle gesels.
19 Dec 2024 10PM 21 min

Senwes: 2024 ’n jaar van herskikking en hoop

Die hoof uitvoerende beampte van die Senwes-groep, Francois Strydom gee ’n oorsig van die uitdagings en suksesse wat die landbousektor in 2024 ervaar het. Hy bied ook waardevolle insigte oor hoe die sektor vorentoe kan beweeg en deel ’n spesiale boodskap van dankbaarheid en hoop vir die feestyd.
18 Dec 2024 10PM 16 min

2024 Jaaroorsig: Agri Noord-Kaap

In hierdie 2024 jaaroorsig gesels OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, met Agri Noord-Kaap hoof uitvoerende beampte, Dirk Krapohl…
17 Dec 2024 10PM 5 min

AMT Vleisprystendense

AMT se Dr Johnny van der Merwe gee die jongste lewende hawe en ander pryse deur.
17 Dec 2024 10PM 5 min