Ps 68 - Loof God vir Wie en Wat Hy is

Loading player...
Müller en Freddie Hendriks gesels oor Ps 68 waar aanbidding vir Wie en Wat God is, 'n sentrale punt is. Ons word aangemoedig om God te loof. Ons leer van God se getrouheid veral wanneer ons deur oomblikke van benoudheid gaan.
7 Nov 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min