Etienne Beaud: Though for expats: Culture

--:--
We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send on as you feel the need. Today’s theme – Your new culture.
6 Nov 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Is jy gereed?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is van nou af weelliks op die lug met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 7 - 8 met sy boodskap: “Is jy gereed?”
7 Nov 10AM 4 min

Kalaharistories: Daantjie Doring se Toring

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daantjie…
7 Nov 10AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week
6 Nov 10AM 5 min

Jacolene du Plooy - speel weer met jou kinders

Johann Els gesels met Jacolene du Plooy, ‘n spelterapeut en kinderboekskrywer van Pretoria. Jacolene se passie is om ouers en kinders te bemagtig met die vaardighede om emosioneel gesond en sosiaal bekwaam te wees Sy deel oor die onvervangbare waarde van “speel” met ouers, onderwysers en versorgers landswyd
31 Oct 10AM 13 min

Ps Japie Venter: om die regte ding te doen

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om die regte ding te doen” uit MATTEUS 5:6 NLV ”Gelukkig is dié wat honger en dors na wat voor God reg is, want Hy sal hulle hartsverlange bevredig.”
5 Nov 10AM 3 min