Tegnologie beveg misdaad

Loading player...
Tegnologie speel toenemend ‘n belangrike rol in die voorkoming van misdaad. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het by die onlangse NAMPO Alfa met Tiaan Basson van Farm Safe gesels om te hoor hoe hulle kameras en netwerktegnologie inspan…
4 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min