Noordwes brande neem rampafmetings aan

Loading player...
Die Noordwes-sambreelbrandbeskermingsvereniging meen die vernietigende veldbrande wat daagliks in Noordwes woed en die naweek die lewe van ‘n boer van Lichtenburg geëis het, word vererger deur die regering se versuim om ag te slaan op pleidooie vir ’n langer brandseisoen. Voorsitter Eric Stoch vertel meer oor die benarde situasie…
30 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min