Huweliksfokus: Vergifnis is die sleutel in jou hand
--:--
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Vergifnis is die sleutel in jou hand.”