Dr. Johnny van der Merwe - graanmarktendense

--:--
Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
29 Oct 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Tannie Ragni inspireer aanlyn met haar kampioen skaaphond, Tess

Man se beste vriend en ‘n skaapboer se regterhand was ook onlangs een van die groot trekpleisters by vanjaar se NAMPO Alfa. Ragni Pretorius van Coligny het haar SA kampioen skaaphond, Tess, se vaardighede op die baan gewys, en ook een van haar aanhangers, Alexander Smit van Bloemfontein, met sy…
29 Oct 11PM 3 min

NaLFA-SA hoop om bestaansboere kommersieel te kry

Die National Livestock Farmers Association of South Africa is in Maart vanjaar in die lewe geroep as ‘n herverbeelding van die National Emergent Red meat Producers Organisation. OFM Inoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het by die onlangse NAMPO Alfa ekspo met voorsitter, Brenda Maaroganye, gesels.
28 Oct 11PM 9 min

John Deere se visie vir 2030

John Deere se visie vir 2030 is dat alle gebruikers van hul toerusting die mees produktiefste, winsgewendste en volhoubaarste sal wees. Bemarkingsbestuurder vir Afika, Hentie Breedt, het meer hieroor gedeel by die onlangse AgriSA kongres…
27 Oct 11PM 3 min