Ps Japie Venter: vasgeloop in jou ego

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vasgeloop in jou ego uit ROMEINE 12:3 NLV
“Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan jou toebedeel het. “
29 Oct 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Is jy slaaf van jou emosies?

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Is jy ‘n slaaf van jou emosies?”
25 Mar 10AM 4 min

Did you Know? #6

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
25 Mar 11AM 2 min

Ilse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing

Johann Els gesels met Ilse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing, ’n splinternuwe Paasproduksie as inisiatief van Die Dameskring Aasvoëlkop. Fondse wat ingesamel word is vir “Tjokkertjies vir Jesus”, ‘n pre-primêre skool in Krugersdorp wat wonderlike werk doen om die kinders met goeie waardes en selfvertroue, gereed te…
19 Mar 10AM 14 min

Ds Janlu Kuyler: Wat nou van die heidene?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 15 en oor hoe die kerk nou moet uitsorteer wat om van die heidene te verwag wat tot bekering kom.
24 Mar 10AM 5 min